Van die Gersoniete: Láedan en Símeï.
Die seuns van Láedan was: die hoof Jehíël en Setam en Joël, drie;
die seuns van Símeï was: Selómit en Hasíël en Haran, drie; dit was die familiehoofde van Láedan.
die seuns van Láedan, die seuns van die Gersoniet Láedan, die familiehoofde van Láedan, die Gersoniet: Jehiëli;
sy seun Láedan; sy seun Ammihud; sy seun Elisáma;