Psalms Hoofstuk 117
1
Loof die HERE, alle nasies! Prys Hom, alle volke!
2
Want sy goedertierenheid is geweldig oor ons, en die trou van die HERE is tot in ewigheid. Halleluja!